NewsFlash
{UpDownScroller pause:2000}
SA Kalender 2012
---
Wrestling performance manual
---
4 Week Workout Manual
---
Voorsittersverslag 2011
{/UpDownScroller}
Latest Events
|
EventsEvent
DescriptionVir Aandag: Alle Pa’s en Seuns
Ins: PA EN SEUN NAWEEK Hiermee nooi die Afrigters van Parow Stoeiklub alle Pa’s en Seuns na hul Pa en Seun Naweek. Reëlings is soos volg: DATUM: 11-12 Februarie 2012
TYD: 10H00 Saterdag oggend
PLEK: Yzerfontein Woonwa Park
KOSTE: R75.00 p/p (sluit Saterdag aand se braai en Sondag oggend se ete in) (voorsien asb. net vir die seuns iets te ete vir Saterdag gedurende die dag.) Bring genoeg koeldrank en lekkers saam vir die kinders.
Al die manne bring iets saam vir die dors.
VERVOER: Klub Bussie is beskikbaar. Reël met Ben Visagie. R50.00 p/p (eerste 9 plekke)
SLAAPPLEK: Bring tente saam as julle kan. RSVP en Betaling moet geskied voor of op die 1 Februarie 2012 by Willem Giliomee. Daar kan ook alternatiewe reëlings gereël word met Willem Giliomee. Willem se details: 083 679 2410 Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Hoop om almal daar te sien. Afrigters Span Parow Stoeiklub 2012
Venue
Description
Sorry, no description available
EventList powered by schlu.net |


